Deel van die Microsoft Windows-familie | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Microsoft | ||
Webblad | http://windows.microsoft.com/windows-7 | |
Vrystellings | ||
Aanvanklike vrystelling | 22 Julie 2009 | |
Huidige weergawe | Service Pack 1 (6.1.7601) (22 Februarie 2011 ) | |
Bronkodemodel | Geslote bron / Gedeelde bron | |
Lisensie | Eiendoms-kommersiële sagteware | |
Kerntipe | Windows NT | |
Platforms wat ondersteun word | IA-32 en x86-64 | |
Voorafgegaan deur | Windows Vista (2007) | |
Opgevolg deur | Windows 8 (2012) | |
Ondersteuningstatus | ||
Hoofstroom ondersteuning het op 13 Januarie 2015 geëindig. Uitgebreide ondersteuning eindig op 14 Januarie 2020. | ||
Verdere leesstof |
Windows 7 is 'n weergawe van Windows, ontwikkel deur Microsoft. Die eerste weergawe het in 2009 verskyn. Windows 7 is in ses variante beskikbaar: