Márquez tydens 'n opleiding met Barcelona in 2009 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Rafael Márquez Álvarez | ||
Gebore | 13 Februarie 1979 | ||
Geboorteplek | Zamora, Michoacán, Meksiko | ||
Lengte | 1,83 m | ||
Speelposisie | verdediger / verdedigende middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Verona | ||
Nommer | 4 | ||
Jeugloopbaan | |||
Atlas | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1996–1999 | Atlas | 77 | (6) |
1999–2003 | Monaco | 87 | (5) |
2003–2010 | Barcelona | 163 | (9) |
2010–2012 | New York Red Bulls | 44 | (1) |
2013–2014 | León | 50 | (1) |
2014– | Verona | 20 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
1999 | Meksiko U-20 | 4 | (2) |
1997– | Meksiko | 124 | (15) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 19 April 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Rafael Márquez Álvarez (gebore op 13 Februarie 1979 in Zamora, Michoacán, Meksiko) is 'n sokkerspeler uit Meksiko wat sedert 2014 vir Hellas Verona F.C. en sedert 2007 vir die Meksikaanse nasionale sokkerspan uitdraf.
Marquez het die tweede doel van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 tydens die openingswedstryd teen Suid-Afrika in die Sokkerstad-stadion aangeteken.