iSimangaliso-vleilandpark | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Durban |
Koördinate: 28°0′0″S 32°30′0″O / 28.00000°S 32.50000°OKoördinate: 28°0′0″S 32°30′0″O / 28.00000°S 32.50000°O | |
Oppervlak | 3 280 km² |
Openingsjaar | 1895 |
Bestuursliggaam | iSimangaliso Authority |
Webblad | iSimangaliso-vleilandpark |
Die iSimangaliso-vleilandpark is geleë in KwaZulu-Natal aan die ooskus van Suid-Afrika. Die park strek vir 220 km vanaf Maphelane, naby St. Lucia, KwaZulu-Natal, tot by die Mosambiekse grens naby Kosibaai. Die park bestaan uit 13 afsonderlike maar aangrensende bewaringsgebiede met 'n totale oppervlak van 240 000 ha, waarvan 84 000 ha mariene bewaringsgebiede is.
Die iSimangaliso-vleilandpark was voorheen bekend as die Groter St. Lucia-vleilandpark en is in 1999 deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) tot wêrelderfenisgebied verklaar.
Die aangrensende bewaringsgebiede is:
Wikimedia Commons bevat media in verband met ISimangaliso Wetland Park. |